Modulekode | TRL 800 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Kontemporêre teorieë en eietydse ontwikkelings op die terrein van literêre vertaling; verskeie benaderings tot literêre vertaling; historiese, konteksteule en linguistiese faktore wat van belang is in literêre vertaling; gevorderde praktiese vertaling van tekste met genre-spesifieke en/of kultuurspesifieke eienskappe (naas prosa, ook poësie, lirieke, drama). |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme | |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Afrikatale |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App